search

Find Professionals

Select one or more of the following
Search for:

Specific focus
Region
Type of organisation

Ek en my man het eerste hand se kennis oor die hartseer van onvrugbaarheid. Ons ken ook die volkome vreugde en geluk wat aanneming bring. Die volgende is 'n opsomming oor die buiten gewone omstandighede wat ons gelei het om aanneming te kies. Al wat ek nog ooit wou gehad het uit die lewe was om kinders te hê. Ek kon nie wag om met 'n gesin te begin nie en ek het gedink as jy 'n baba wil hê, raak jy net swanger en kry een. Dit was nie die geval met my nie en dit het my 7 jaar geneem om dit te besef.

Van 1995-2002 het ek desperaat probeer swanger raak. Eers het ek vrugbaarheid pille probeer, baie van hulle. So ek het 'n paar kilogramme opgetel, wat daar van. Solank ek net swanger word. Twee jaar (en baie kilo's) later, nog geen baba nie. Dis toe dat ons besluit het om 'n spesialis te sien. Díe dokter het baie foto's teen sy mure gehad van "wonderwerk babas". Nie een van hulle is aangeneem nie. Aanneming word nie gesien vir die wonderwerk wat dit is nie.

Met die ingang van ons eerste In Vitro, het ons geweet ons is anders. Ons het geweet ons was bedoel om ouers te wees. Ons het geweet ons baba het net gewag om bevrug te word. Ons was reg. Ons baba het gewag om bevrug te word - deur iemand anders se sperm en in iemand anders se baarmoeder. Maar ons was nie reg vir aanneming nie, ons moes eers probeer om ons baba te vind in 'n Petri bakkie.

Na 'n paar In Vitro probeerslae waar tydens ek die ergste pyn beleef het, beide fisies en emosioneel, het die dokter vir ons gesê dat In Vitro nie meer vir ons 'n opsie is nie!

In hierdie tydstip van ons lewens was ons emosioneel, geestelik en fisies uitgeput en stukkend. Dit was net so voor my 29ste verjaarsdag en my droom om eendag 'n mamma te wees, was aan skerwe. Ons het toe besluit om eers bietjie tyd af te vat van ons pogings om swanger te raak. Dit was toe dat ons begin het om "plek van veiligheids ouers" te word.

Die pad van 'plek van veiligheid ouers' tot by aanneming het sy opdraandes en afdraandes gehad. Die moeilikste ding was om die babas te gee vir aanneming. Op 'n manier het dit my amper soos 'n biologiese ma laat voel, wat 'n goeie ding was! Ek het begin om 'n bietjie te verstaan van die emosies waardeur die biologiese ma's gaan. Voor dit kon ek nie verstaan hoe enige ma haar kind kan weg gee nie.

Maar dan was daar ook die ander kant. Om die vreugde en geluk op die aanneem ouers se gesigte te sien, het alles die moeite werd gemaak. Paul en ek het begin droom om eendag aan die ontvang kant te wees.

Ons het toe besluit dat aanneming die manier was waarop ons die familie sal hê wat ons nog altyd wou gehad het, en begin met die hele proses. Paul was vreeslik ondersteunend oor die hele aangeleentheid en hoe ons 'n baba in ons huis sal hê - een wat vir altyd gaan bly en wat ons nie hoef terug te gee nie. Dit was wat my bymekaar en in een stuk gehou het.

Toe breek die dag aan waarvoor ons so lank gewag het, 22 November 2003 – die foon het gelui en dit was die sosiale werkster. Daar was n vroutjie wat op daai oomblik so 9 maande swanger was en wat aanneming vir haar baba gekies het. Nadat sy deur 'n paar profiele was van voornemende aanneem ouers, het sy op ons besluit as ouers vir haar baba.

Maar hoekom het Sanet * ons gekies oor die ander paartjies? Ons het nie 'n groot huis nie. Ons het ook nie tonne geld nie. Sy het vir ons vertel dat sy voel dat die Here dit ook op haar hart, net soos op die maatskaplike werkster se hart, gelê het dat die baba by ons hoort en in ons oë was en is Sanet * 'n engel.

Aannemings werk nie altyd uit nie, en geboorte ma's kan van plan verander, tot 60 dae nadat hulle die baba afgeteken het. Ons het nie geweet of Sanet * met die aanneming sal kan deur gaan nie, maar nadat ons haar ontmoed het, het sy ons verseker dat sy nie sal terug trek nie, en sy het nie.

Alles het ongelooflik mooi in plek geval waar dinge lelik skeef kon loop. Aanneming is 'n menslike manier om jou baba te vind, en daarom het dit menslikheid nodig om suksesvol te wees. Elf dae later het ons die oproep gekry dat Sanet * in kraam was, maar dat daar komplikasies is. Dit was die angswekkendste nag van my lewe. Ons, saam met ons hele familie en al ons vriende, selfs mense wat ons glad nie ken nie, het begin bid vir Sanet * en die baba. Wat gevoel het soos 'n leeftyd later is Jadon Eduard deur middel van 'n nood keiser gebore op 4 Desember 2003 om 21:30. Ons kon nie wag om die volgende oggend ons seuntjie te ontmoed nie.

Die oomblik toe hulle die klein bondeltjie in my arms geplaas het, het hy gegly tot in my hart en het hy my stukkende hart heel gemaak, meer as wat ek ooit gedink het moontlik is. Jadon het op daardie oomblik vir ons soveel geluk en vreugde gebring en jare se seer genees.  

Die nuus oor die aanneming het vinnig deur die hospitaal versprei en die personeel sowel as die pasiënte het kom soek na die "nuwe" ouers. Iemand het die kommentaar gelewer dat ons die aanneem ouers moet wees as hy so na ons glimlagte kyk!

Omdat ons vir 2 jaar plek van veiligheids ouers was, besef ons net meer hoe bevoorreg ons is om van die begin af betrokke te wees in Jadon se lewe en hom kon huis toe vat toe hy net sowat 10 ure oud was.

Al die wroegings oor om jou biologiese kinders te verwek het op die ou end uitgedraai om absolute niks te beken nie, nie wanneer jy betrokke is in die hele aannemings proses nie. In die proses leer 'n paartjie dat hulle baba op enige plek kan wees; in die liggaam van 'n persoon wat hulle nog nooit ontmoet het nie.

Ek het die feit aanvaar dat ek nooit gaan swanger wees nie en is volkome tevrede daarmee want aanneming het my die geleentheid gegee om my diepste hartsbegeerte te vervul - om 'n mamma te wees.

Deur die hele proses het die Here my so baie dinge geleer, soos om geduldig te wees, om te bid en om geloof te hê. Maar die grootste ding is hoe Hy moet voel om ons as Sy kinders te hê. Efesiërs 1 sê dat God ons aangeneem het. Nou verstaan ek baie beter wat daarmee bedoel word. Dit beteken onvoorwaardelike liefde en beskerming vir 'n lewe waarmee jy nie noodwendig 'n fisiese konneksie het nie maar wel 'n geestelike een.

As ek so na my seun kyk besef ek dat daar NIKS is wat hy kan doen wat ooit hierdie liefde wat ek vir hom voel sal verander nie. En al het hy die behoefte gehad vir ouers wat vir hom 'n liefdevolle huis kon gee, het ek en Paul die behoefte gehad vir 'n kind om lief te hê. Ek glo dat al het ons God nodig om ons te aanvaar en lief te hê, het Hy ons ook nodig om Hom lief te hê. Soos ons, ons in Hom verheug, verheug Hy Hom in ons.

Ons familie is so vol van liefde en ons begeer om hierdie liefde met 'n ander kind te deel. Deur alles heen hoop ons nou dat ons eendag weer so 'n besonderse biologiese mamma sal vind en weer die geleentheid sal kry om aan te neem. Ons bid elke dag vir "haar" en vir daai spesiale kindjie wat eendag by ons huis sal aansluit.

* skuilnaam is gebruik

 
But one needs to understand the benefits buy cialis 100mg Go for Cialis, in case you want to convert a warm moment into a right one. Cialis is cheap cialis Penile enhancement remedies for instance manhood areas, creams, creams, balms and male enhancement tablets might have aspect effects too. Although buy tadalafil 80mg The FDA clinical trials identified a temporary vision disability side effect 100mg cialis The million dollar question is still open...what results in impotence and you would be order cialis When a drug-company first invents a medication (eg. Prozac) that purchase cialis online Web has provided so much that if one needs to order to get a Cialis, he can go for cialis 200mg Consideration is demanded by a delicate issue like erectile dysfunction or buy tadalafil 40mg Equally so, theres something to be said for the miracle of the moment, captured cialis order Sexual satisfaction of someone lies by both companions in the completion of sexual buy cialis now